Karate Champions

May 9, 2011

Danielle van Wyk & Carmen CloeteDanielle van Wyk en Carmen Cloete is gekies as deel van die Karate Suid-Afrika (KSA) Nasionale span wat aan die Commonwealth Spele gaan deelneem in Australië en die Nieu-Zeeland Ope in Julie 2011. Danielle van Wyk neem ook deel in Continue reading

View Full Article

Upcoming Wimbledon champion

May 9, 2011

Michael ForresterMichael Forrester is currently part of the Gauteng Central Tennis Squad. Michael will be participating in the Junior ITF (International Tennis Federation) tournament 2 – 15th July 2011 at Wanderes. This is a huge achievement. We all support you Michael Continue reading

View Full Article

ATLETIEK – JOSUA JOUBERT VERWERF GAUTENG-WES KLEURE

March 3, 2011

josua joubertJosua Joubert se tweede plek in Gewigstoot tydens die D2-Atletiekbyeenkoms, het hom sy Gauteng-Weskleure laat verwerf.

Josua neem Vrydag, 4 Maart deel aan die Gauteng Kampioenskappe op Herman Immelman. Baie sterkte ons hoop dat dit sommer baie goed met jou sal gaan!

View Full Article